We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Ek Sou Niks Verander Nie

by SkreeAlleen

supported by
/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

about

Gededicate aan Vegas en Freddy

lyrics

die stort is te klein om saam in te kan fuck
die drein verstop at least een keer elke maand
ons jubel, ons is bly
ons het vanaand geld!

ek sou niks verander nie

baklei op die trein as ons na my skoonbroer toe gaan
ek weet dis my swaer, maar hoekom sê mens dan skoonma?
jy is outraged, ek is alweer kwaad

ek sou niks verander nie

'n duisend vliegtuie wat daagliks oor ons daal
vier maande gavat vir die council om ons venster reg te maak
oorpluisies in die kop - hoor daar bo dis liefde maak

ek sou niks verander nie

maar dit sal...

en ons sal terug moet fok na Suid-Afrika(k?)
en ons sal elke aand buite met die armes gaan praat:
"Rys die vlag vir die stemlose massas,
Bom die huis van die Wieses en Guptas"
vrek aan 'n meswond in die middel van die straat
ek sou opkyk na jou:
ek sou niks verander nie

ek sou niks verander nie

credits

released November 15, 2018

license

all rights reserved

tags

about

SkreeAlleen Cape Town, South Africa

Gebore in die verlede, gemaak vir die toekoms, skree vir 'n wese, alleen vir jou hoekoms.

contact / help

Contact SkreeAlleen

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like SkreeAlleen, you may also like: