We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Lied Van Die Melaatses (Remix)

by SkreeAlleen

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

binne in verlatenbos
hanne in die lug
verstrengelde vingers baklei in die mis
ek sien my lewe vergrys in niks

kom kap my vlenters
met 'n honderdduisend, singende sae
beitel jou naam in my hart se kamers
waar 'n landskap van jou hang

vat my weg waar jy dink ek hoort anderkant die berg verder noord ek wag vir jou reg hier waar ek staan en stoei teen die wind

ek dare jou kap my vlenters
beitel jou naam
met 'n honderdduisend singende sae
in my hart se ringe
sien ek images of table mountain

credits

released February 4, 2019

license

all rights reserved

tags

about

SkreeAlleen Cape Town, South Africa

Gebore in die verlede, gemaak vir die toekoms, skree vir 'n wese, alleen vir jou hoekoms.

contact / help

Contact SkreeAlleen

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like SkreeAlleen, you may also like: