We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Noodlot

by SkreeAlleen

supported by
/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

groot verveling
het my finaal ingehaal
tyd om my planne
vir die aand te maak

die geld in my sak
sal bepaal
hoe laat ek uitbly
so verniet

gebeur die aspris met my

konneksie verloor tussen my voete en my brein
probeer die mure te vermy
soek die aandlug uit om in Andringa straat
in die maanlig te kots
so verniel

gebeur die aspris met my

hoekom het ek alles wat my hart begeer gekry

credits

released January 13, 2019

license

all rights reserved

tags

about

SkreeAlleen Cape Town, South Africa

Gebore in die verlede, gemaak vir die toekoms, skree vir 'n wese, alleen vir jou hoekoms.

contact / help

Contact SkreeAlleen

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like SkreeAlleen, you may also like: