We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Saterdagmore

by SkreeAlleen

supported by
/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

saterdagmore
ek sien jou in vlees en bloed
openingswonde
in die stil van 'n neon-gloed

oopbekmonde bly vanaand 'n raaiskoot
in die ver verlate
townships
'n toestand van nood

ek bid vir jou om my weer te vind
my hande is oud en my idees is stukkend

agter die wolke
nuwe son
nuwe lig

jy het verduidelik maar jy kan nooit weer terug

ek glo uiteindelik in die Heilige gees
nou sê vir my nou hoekom staan ek dan buite
en spook by agterdeur?

ek bid vir jou om my weer te vind
my hande is oud en my idees is stukkend

sê my waar ek my fout gemaak het

credits

released October 25, 2018

license

all rights reserved

tags

about

SkreeAlleen Cape Town, South Africa

Gebore in die verlede, gemaak vir die toekoms, skree vir 'n wese, alleen vir jou hoekoms.

contact / help

Contact SkreeAlleen

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like SkreeAlleen, you may also like: