We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Sondagson

by SkreeAlleen

supported by
/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

Sondagson
Winterson
Bombabiet bestraalde lig van die die hoofbron
van die Lewe
Vasbestaande stede, gooi skaduwees oor land
wat die reën genees

Gin & Tonic
Varsgebakte cronic, stroom deur my oë
ek voel 'n moeë...

Sondagson
Winterreën
Sit en luister na die Imam wat kreun
teen die Leeu se boude
vasbeslote stede
gooi skaduwees in die nag
soos die reën genees

Gin & Tonic
varsgebakte kronic, stroom deur my oë
ek voel 'n moeë
middagslapie kom

credits

released February 24, 2019

license

all rights reserved

tags

about

SkreeAlleen Cape Town, South Africa

Gebore in die verlede, gemaak vir die toekoms, skree vir 'n wese, alleen vir jou hoekoms.

contact / help

Contact SkreeAlleen

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like SkreeAlleen, you may also like: