We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Sonder Woorde

by SkreeAlleen

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

Sonder Woorde

dis stil in Stilbaai
behalwe
vir die branders en die meeue wat draai

binne
in die kombuis
word die kreef
gekook

stap
wye draaie
langs die strand om
skelm te rook

'n liedjie sonder woorde
vir jou
geskryf wat jy nooit sal hoor

langnaweek
in Stilbaai besig om puzzle
te bou en buite te braai

probeer
die afstande tussen die sterre te
meet

ek het
so amper
vandag van jou vergeet


'n liedjie sonder woorde
vir jou
geskryf wat jy nooit sal hoor

'n bietjie sonder woorde
want die is net te
hartseer
om ooit te
kan beskryf

kom ons probeer
om maar positief te wees
so...

credits

released January 3, 2018

license

all rights reserved

tags

about

SkreeAlleen Cape Town, South Africa

Gebore in die verlede, gemaak vir die toekoms, skree vir 'n wese, alleen vir jou hoekoms.

contact / help

Contact SkreeAlleen

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like SkreeAlleen, you may also like: