We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

WIT MAN ANGS

by SkreeAlleen

supported by
/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

agter, op die N20
suffer - moet al weer water af slaan
aan die einde van 'n aand
sewe susters daar
deur 'n donker vreemde stad, verloor ek my hart
jy was wit en ek was swart

"Al wat van jou gaan oorbly is jou files."
ek verstaan finally daai song van Suede

aan die einde van 'n aand
sewe susters wag
in 'n donker vreemde stad, empty ek my blaas
teen jou standbeeld wat daar staan
in 'n land wat my haat
bang die cops gaan my betrap
classic case van witmanangs

credits

released December 10, 2018

license

all rights reserved

tags

about

SkreeAlleen Cape Town, South Africa

Gebore in die verlede, gemaak vir die toekoms, skree vir 'n wese, alleen vir jou hoekoms.

contact / help

Contact SkreeAlleen

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like SkreeAlleen, you may also like: