We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Wolkevanger

by SkreeAlleen

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

I

rigting beneek
punte in my rug soos die glasskerwe my vel pennetreer
wakker geword
op 'n vuil vloer in 'n sentrum met jou nek se asem in my mond

jy soek 'n breuk
en toe vlug jy uit by die agterdeur
ek het oorleef en gaan jou kom vind
die honger in my hart praat soos ek afstaar na die swart daarin

sening in belewenis

II

hello tafelberg, ek het jou lanklaas gesien
ons praat die laaste vier jaar nie rerig meer nie
ek was anderkant die see en dinge is nou weird,
maar ek is terug om vergifnis te smeek

vanaand slaap ek in jou arms,
rantsoene van klip, my Wolkevanger
ek het verslaaf geraak aan die bome in jou hange
groen en mooi en warm

ek sal jou lyf in my stroom laat dryf
ek sal oor jou gly en sal vir jou knyp
jou oor my sandrots rotse vryf
ek sal die wind uit jou seile blaas
na asem laat snak
blaas bubbles na die oppervlak
en jou saam met my die diep donkerte insuig

vanaand slaap ek in jou arms,
rantsoene van klip, my Wolkevanger.
ek het verslaaf geraak aan die bome in jou hange
groen en mooi en anders

credits

released August 16, 2018

license

all rights reserved

tags

about

SkreeAlleen Cape Town, South Africa

Gebore in die verlede, gemaak vir die toekoms, skree vir 'n wese, alleen vir jou hoekoms.

contact / help

Contact SkreeAlleen

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like SkreeAlleen, you may also like: