We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Artefak

by SkreeAlleen

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

about

Life in London
Comes with trippy video:
www.youtube.com/watch?v=YuWcA1QLbsU&t=3s

lyrics

Artefak

dit stroom deur die glas
op my wang
al wat oop is
van my vel waar ‘n sonstraal my
vang

dryf deur xy kromosoom
ver verwyderd van die prentjies
op my ifoon

gekammofleerd soos
my liggaam verteer nog
‘n vreemdeling apart skep
suurstof asemhale in swart
in die patetiese lig
smelt

my drome raak weg
deur die mirre
van die bus af geval êrens op my kruistog na dertig

dit het alles beteken dit was
ons lewens
nou’s dit als abstrak
‘n grappie wat verdwyn
in die nag
‘n artefak

ek jaag na jou toe in ‘n rooi tydmasjien
deur koue stratas, wentelbane, gebuig oor my skerm - verlore liggame
ek wens ek kon die lig laat buig
ek wil hier wegkom en by jou inkruip agter jou boude
skuil waar jy my inwag
en my omhels, "Hey, ek ken jou
en het ek 'n storie om te vertel."
‘n artefak

credits

released January 3, 2018

license

all rights reserved

tags

about

SkreeAlleen Cape Town, South Africa

Gebore in die verlede, gemaak vir die toekoms, skree vir 'n wese, alleen vir jou hoekoms.

contact / help

Contact SkreeAlleen

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like SkreeAlleen, you may also like: