We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Deel Drie (Wolkevanger)

by SkreeAlleen

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

about

Featuring Sigrid Naude'

lyrics

maar ‘n
girl kan
droom
van somersmiddae saam piekniek onder ’n boom
diskussies paniekloos sonder oordeel
my grappies is snaaks
jy het vir die wyn betaal
onder die sonsak sal jy op jou knieë afgaan
my vra om jou trouring te dra
my bokkie jy weet my antwoord was ja
maar dit is ewig te laat
ek is alreeds huis toe in jou kar
en soos ‘n skaduwee met rooi oë sal ek lag:
ha ha

credits

released August 23, 2018

license

all rights reserved

tags

about

SkreeAlleen Cape Town, South Africa

Gebore in die verlede, gemaak vir die toekoms, skree vir 'n wese, alleen vir jou hoekoms.

contact / help

Contact SkreeAlleen

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like SkreeAlleen, you may also like: