We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Rus In Vrede

by SkreeAlleen

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

gee my nog 'n kans
is dit al wat ek oor het van jou?
het al my dae van konstante kommer
my net tot hier gebring?

so staan asseblief terug en neem my weer in
ons albei eintlik teleurgesteld
maar wie anders was daar?
dalk eindig dit als vandag
dat my hart sy rus kan kry

dis al Dinsdag en ek het nog vokkol gevoel
ek sit hier op die strand met 'n bottel in my hand
beplan die comeback van die eeu
en die swart see sal oor my kop spoel
in die gety sal ek druif
'n maer lang lyf
oppad na jou toe

so staan asseblief terug en neem my weer in
ons albei eintlik teleurgesteld
maar wie anders is daar?
dalk eindig dit als vanaand
dat my hart sy rus sal kry

credits

released September 17, 2018
Philip Samuel on lead guitar

license

all rights reserved

tags

about

SkreeAlleen Cape Town, South Africa

Gebore in die verlede, gemaak vir die toekoms, skree vir 'n wese, alleen vir jou hoekoms.

contact / help

Contact SkreeAlleen

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like SkreeAlleen, you may also like: